Lien se lankstaanskoene (Liens Long Standing Shoes) (Unabridged) Audiobook, by Mr Derick Van der Walt Play Audiobook Sample

Lien se lankstaanskoene (Lien's Long Standing Shoes) Audiobook (Unabridged)

Lien se lankstaanskoene (Liens Long Standing Shoes) (Unabridged) Audiobook, by Mr Derick Van der Walt Play Audiobook Sample
Currently Unavailable
This audiobook is no longer available through the publisher and we don't know if or when it will become available again. Please check out similar audiobooks below, and click the "Vote this up!" button to let us know you're interested in this title. This audiobook has 128 votes
Read By: Mareli Minnaar Publisher: Tafelberg Listen Time: at 1.0x Speed 5.33 hours at 1.5x Speed 4.00 hours at 2.0x Speed Release Date: March 2013 Format: Unabridged Audiobook ISBN:

Publisher Description

Hierdie gewilde én bekroonde jeugroman, onlangs as film uitgereik, is nou ook beskikbaar as luisterboek. Lien is die oudste kind in `n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa. Nou sit hy in die tronk, en haar ma, weens haar onvermoë om die situasie te verwerk, begin al hoe meer drink. Vir Lien en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, herwin Lien vir haar `n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir `n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in `n vermomming op `n straathoek bedel, waar sy mense soos Roos en Tibbey leer ken.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

Lien se lankstaanskoene (Lien's Long Standing Shoes) (Unabridged) Listener Reviews

Be the first to write a review about this audiobook!