Baas van Babilon (Boss of Babylon) (Unabridged) Audiobook, by Mrs Ena Murray Play Audiobook Sample

Baas van Babilon (Boss of Babylon) Audiobook (Unabridged)

Baas van Babilon (Boss of Babylon) (Unabridged) Audiobook, by Mrs Ena Murray Play Audiobook Sample
Currently Unavailable
This audiobook is no longer available through the publisher and we don't know if or when it will become available again. Please check out similar audiobooks below, and click the "Vote this up!" button to let us know you're interested in this title. This audiobook has 0 votes
Read By: Frieda Van den Heever Publisher: Jasmyn Listen Time: at 1.0x Speed 4.50 hours at 1.5x Speed 3.38 hours at 2.0x Speed Release Date: March 2013 Format: Unabridged Audiobook ISBN:

Publisher Description

In Afrikaans. n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers - Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart - en n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met agtergrond en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon.

Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net n tussenspel wees? Sal sy haar siel behou op hierdie tradisieryke erfgrond waarin die bitterheid, haat en tweespalt soveel diep onstuimige rivierlope uitgekerf het? En kan die baas van Babilon ooit weer méns word? Puik leesstof deur die koningin van liefdeverhale in Afrikaans. Nou vir die eerste keer ooit beskikbaar as luisterboek, voorgelees deur Frieda van den Heever.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

Baas van Babilon (Boss of Babylon) (Unabridged) Listener Reviews

Be the first to write a review about this audiobook!