Extended Audio Sample

Download Anderkant die scrap (On the Other Side of Scrap) Audiobook (Unabridged)

Extended Audio Sample Anderkant die scrap (On the Other Side of Scrap) (Unabridged), by Mr Dana Snyman
0 out of 50 out of 50 out of 50 out of 50 out of 5 0.00 (0 ratings) (rate this audio book) Author: Mr Dana Snyman Narrator: Mr Johann Nel Publisher: Human & Rousseau Format: Unabridged Audiobook Delivery: Instant Download Audio Length: Release Date:
Coming Soon! We're adding audiobooks daily and hope to make this one available for download very soon. Submit your vote below to let us know you really crave this title!
Vote this up! This audiobook has 0 votes

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie Familiefoto . Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie's, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens `n reënboog. Ek is eintlik n baie gewone ou. Rustig. Daar is nie probleme nie. Op die toneel.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

BK_NBPS_000004
Write a Review
What is FlexPass?
  • Your first audiobook is just $5.95
  • Over 90% are at or below $12.95
  • "LOVE IT" guarantee
  • No time limits or expirations