Heerlike luisterstof vir ieder en elk. Agter die skerms Boek 1 vertel die eerste verhaal in die reeks wat handel oor twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wat die sendingveld in Indonesië agterlaat vir die sendingveld van Hollywood. Liefhebbers van Karen Kingsbury se werk sal meegesleur word deur hierdie verhaal.
Please note: this audiobook is in Afrikaans.
Download and start listening now!