Extended Audio Sample

Download Rebecca Audiobook (Unabridged)

Extended Audio Sample Rebecca (Unabridged), by Mrs Wilna Adriaanse
0 out of 50 out of 50 out of 50 out of 50 out of 5 0.00 (0 ratings) (rate this audio book) Author: Mrs Wilna Adriaanse Narrator: Susanne Beyers Publisher: Tafelberg Format: Unabridged Audiobook Delivery: Instant Download Audio Length: Release Date:
Coming Soon! We're adding audiobooks daily and hope to make this one available for download very soon. Submit your vote below to let us know you really crave this title!
Vote this up! This audiobook has 0 votes

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n 'regte werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van `n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in `n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

BK_NBPS_000009
Write a Review
What is FlexPass?
  • Your first audiobook is just $5.95
  • Over 90% are at or below $12.95
  • "LOVE IT" guarantee
  • No time limits or expirations