The comical tale of a dull art teacher living in an even duller South African dorp where nothing ever seems to happen. When the circus unexpectedly comes to town, Leana takes on a very interesting new pupil. An event that changes her life forever.
Voel ons almal nie somtyds dat die gras groener is elders nie? Dat die wilde,vrye vrou in jou wil Wegkomvan die asvaal meisie in die spiel... 'n Verveelde onderwyseres se lewe verander wanneer die sirkus dorp toe kom... 'n opwindende, komiese liefdesverhaal oor drome wat waar word en self-ontdekking.
Please note: This title is in Afrikaans.
Download and start listening now!