Extended Audio Sample

Download Die grafte jubel Audiobook (Unabridged)

Extended Audio Sample Die grafte jubel (Unabridged), by Mrs Esta Steyn
0 out of 50 out of 50 out of 50 out of 50 out of 5 0.00 (0 ratings) (rate this audio book) Author: Mrs Esta Steyn Narrator: Ms Joanie Combrink Publisher: Lux Verbi Format: Unabridged Audiobook Delivery: Instant Download Audio Length: Release Date:
Coming Soon! We're adding audiobooks daily and hope to make this one available for download very soon. Submit your vote below to let us know you really crave this title!
Vote this up! This audiobook has 0 votes

Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare van mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit n oormaat rou emosie voorkom. Dit word n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, n spanningsverhaal, maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

BK_NBPS_000002
Write a Review
What is FlexPass?
  • Your first audiobook is just $5.95
  • Over 90% are at or below $12.95
  • "LOVE IT" guarantee
  • No time limits or expirations