Die Golf is a story about a girl, Kontra, who takes the journey to womanhood. But Kontra is not your usual girl; she's a tomboy and loves women. She meets a seductress, a dark lady and finally, her butterfly. Die Golf is also about Kontra's relationship with her home and her country, the diversity in the cities, as with the woman in her life, challenges her to make up her mind about love and the meaning of home. A unique Afrikaans short story, intertwined with the music of Marcia Moon.
Die Golf is n verhaal oor 'n jong mesie se ontwikkeling in die liefde en in die lewe. Kontra is tomboy met 'n bietjie donker en 'n bietjie lig. In kort, Kontra is nie jou allerdaagse meisie nie. Die Golf neem die lesers van die noorde in Suid-Afrika tot by die koel blou branders van die Kaap. Saam met die hoofkarakter ervaar jy die vroue in haar lewe, van die verleidster na die duiwel en dan na die mooiste blom. Kom dwaal saam in die strate van Kaapstad en Pretoria en in die psige van 'n meisie wat 'n vrou word. 'n Unieke Afrikaanse kortverhaal, deurgangs gevleg met die musiek van Marcia Moon.
Please note: This title is in Afrikaans.
Download and start listening now!