Extended Audio Sample

Download Die gasheer van Drakeneiland (The Host of Dragon Island) Audiobook (Unabridged)

Extended Audio Sample Die gasheer van Drakeneiland (The Host of Dragon Island) (Unabridged), by Mrs Ena Murray
0 out of 50 out of 50 out of 50 out of 50 out of 5 0.00 (0 ratings) (rate this audio book) Author: Mrs Ena Murray Narrator: Frieda Van den Heever Publisher: Jasmyn Format: Unabridged Audiobook Delivery: Instant Download Audio Length: Release Date:
Coming Soon! We're adding audiobooks daily and hope to make this one available for download very soon. Submit your vote below to let us know you really crave this title!
Vote this up! This audiobook has 0 votes

In Afrikaans. Vyf vreemdelinge kry n aanbod: Gaan hou n maand lank vakansie op n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik n avontuur, weldra n nagmerrie in die hart van die hel dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek n laboratorium in n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net n stem oor n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit? Erger as die gif van dié eksperimente in proefkonyn ná proefkonyn se bloedstroom, is die gif van wantroue in Irma Bruwer: Kan sy Anton de Woud, met sy donker broeiende sjarme, vertrou? Of is hy kop in een mus met die professor? Speel hy toneel en wat is sy rol? Héérlike luisterstof, voorgelees deur die stemkunstenaar Frieda van den Heever.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

Download and start listening now!

BK_NBPS_000010
Write a Review
What is FlexPass?
  • Your first audiobook is just $5.95
  • Over 90% are at or below $12.95
  • "LOVE IT" guarantee
  • No time limits or expirations